Mamre, sowat 45 minute se ry van Kaapstad, is een van die mees historiese kerkdorpies in Suid-Afrika. En nou is daar 'n splinternuwe rede om hierdie Morawiese sendingdorp te gaan besoek: 'n Donkiekarroete.
Besoek http://www.mamredonkeytrail.co.za/ vir al die pryse en besonderhede.